Twee musikante van Pretoria-Noord van die klavierduo, Elzanté, span saam met verskeie ander musikante van regoor Suid-Afrika om skuins na Valentynsdag eer aan ikoon Rina Hugo in hul Ons Liedjieskatkis ...
Dis asof ’n vars soutbries oor jou waai wanneer jy na Suid-Afrika se oudste lewende liedjieskrywer se rinkelende laggie luister wanneer sy in haar onopgesmukte Weskus-manier met haarself en haar ...